Marga van rooy biography of mahatma
Marga van rooy biography of mahatma gandhi
MARGA VAN ROOY (1942-2017) - Afrikanergeskiedenis...
Marga van Rooy
Marga van Rooy (* 1942 – † 2017)[1] was 'n Afrikaanseaktrise, veral bekend vir haar rol as Ella in Vetkoekpaleis, asook TV-sepies soos Egoli, Molly en Wors en Villa Rosa.
Sy het ook talle eenvrou-vertonings oor die land opgevoer. Van haar rolprente sluit in Verkeerde nommer, Die Windpomp en Vrou Soek Boer.
Marga van rooy biography of mahatma
Sy is ook die skrywer van die boek In die skadu van skisofrenie (2016), saam met haar oudste dogter Henriëtte Boot.[2]
Lewensloop
[wysig | wysig bron]Marga Henriette van Rooy is op 25 Januarie1942 op 'n plaas naby Burgersdorp in die Oos-Kaap gebore.
Haar ma, wat algemeen as tannie Jetjie bekendgestaan het, en pa, Maurits, het drie kinders gehad: Marga, Joon en Mietie. Jetjie van Rooy was hoof van die plaasskool op Matjiesvlei, hul plaas. Dis op die Kommedantskoppad in die distrik Albert.
Marga se pa was die sewende kind van Izak van Rooy, die sesde kind van die Van Rooy-stamouers, Johannes Cornelis van Rooy en Anne Holsters.
In 1965